
Die Vrese van Ons Vaders
Die Indoktrinasie van die Afrikanerkind (Afrikaans Edition)
Hans Pietersen
Die Vrese van ons Vaders: Die Indoktrinasie van die Afrikanerkind is 'n beredeneerde kritiek op die onderdrukking van kennis en die wederregtelike geloofsindoktrinasie van kinders in openbare skole. Die boek werp nuwe lig op die aard en rigting van geloof, veral in Suid-Afrika. Die reguit, soms gevatte teks word deurgaans aangevul met verwysings na...
Publish Date
2016
January 16
Recommendations
0